top of page
M&R Final (4).png

Meer oor M&R Dierekliniek

7.png

'n Veilige hawe vir almal...

Ons toegewyde span is vasbeslote om altyd eersteklas dienste en produkte te verskaf.

Ons bied primêre gesondheidsorg vir katte, honde, voëls en ander eksotiese diere. Ons hou ‘n wye reeks kos en addisionele produkte (insluitend aanvullings, tandgesondheidsprodukte, wasmiddels en parasietbeheer) aan om volkome in jou beste vriend se behoeftes te voorsien. 

Konsultasies word op 'n afspraakbasis hanteer. Sjirurgie word op 'n weeklikse basis behartig.

Kontak ons gerus vir meer inligting.

Die hart agter alles...

Ons kliniek het begin met ‘n droom – om diere te behandel en te versorg en om ons gemeenskap te ondersteun. Vandag bly dit die hartklop van ons passievolle span. 

By ons kliniek kry ons liefde vir diere ‘n uiting in ons diepgewortelde toewyding aan hulle mense-base deur eerste-klas diens te voorsien. 

In die hartjie van Vrede vind jy dus 'n hawe waar elke pootafdruk 'n storie van sorg en omgee vertel.

5.png
Website Images (1).png

Besigheidsure

Kontak Besonderhede

Adres

M&R Dierekliniek

Maandae - Vrydae

08h00 - 16h00

Ontvangs

071 587 2474

H/v Botha & Van der Lingen Straat
Vrede
9835

bottom of page